Tiktok:
  • 714770
    Global Ranking
  • 4827
    Country/Region Ranking
  • 89.3K
    Followers
  • 977
    Videos
  • 1.96M
    Likes
  • New Videos
    14
  • New Followers
    1.35K
  • New Views
    1.18M
  • New Likes
    74.91K
  • New Reviews
    3.26K
  • New Share
    2.87K

SaffaMamma  Data Trend (30 Days)

SaffaMamma Statistics Analysis (30 Days)

SaffaMamma Hot Videos

Vanneman se eerste bad het nou nie so goed gegaan nie... 🙈💩 #saffamamma #southafricantiktok #postpartum #newborn
319.63K
13.78K
4.31%
1
551
1.2K
It's been 9 MONTHS!!!! #saffamamma
212.61K
13.58K
6.39%
0
372
230
Vanneman is hier! Almal is gesond, verlief en tevrede! Ek sal later al die details deel, maar vir eers geniet ons al die bonding en herstel tyd. (Gaan loer op Insta vir meer) @Hempies Dankie vir almal se gelukwensing en boodskappe! Dit maak ons harte warm! #saffamamma
206.22K
19.52K
9.47%
0
1.72K
55
39 week scan update: Hierdie is nie die nuus waarvoor ek gehoop het nie... Die teleurstelling is groot, maar ek vetrou dis vir die beste. #saffamamma #swangerskap #southafricantiktok
138.67K
12.13K
8.75%
0
1.7K
44
C-section recovery setup. Hierdie was 4 dae post partum. OOK, baie van julle het dit gemis, maar Oliver se geboorte vlog is ook live HIER: @SaffaMamma #saffamamma #csectionrecovery #southafricantiktok @bbhugme Pregnancy Pillow @CinnaSpice @dinnerbox
131.88K
9.31K
7.06%
0
260
57
Wat pak ek in my hospitaal sak as 'n mamma wat vir die tweede keer kraam (met 'n keiser). Wat het ek gemis en wat is jou absolute MUST HAVES vir jou hospitaal sak? #saffamamma #swangerskap #southafricantiktok #hospitalbag
112.04K
7.25K
6.47%
0
360
114
Hoe om jou wrap te wrap vir babywearing.... Verskoon die BAGASIE onder my oë, wat is slaap? Kan mens dit eet? #saffamamma #southafricantiktok #babywraptutorial
102.4K
6.37K
6.22%
0
225
225
Ouers met picky eaters: Ek't vir jou 'n TIP!! Probeer hom, en laat weet my of dit vir julle werk? #saffamamma #southafricantiktok #mammasoptiktok #pickyeatertips
96.86K
7.79K
8.05%
0
218
572
IS SHE A WINNER, BABY? Netwerk24 se Smaakmaker Gala aand het geloop soos stroop! #saffamamma #southafricantiktok #smaakmaker #ouerskap
88.92K
8.72K
9.81%
0
692
22
Wenkies vir die wat nog nooit 'n doek omgeruil het nie. #saffamamma #southafricantiktok #ouerskap #newborn
82K
4.88K
5.96%
0
90
144
#ad Een van die BESTE goed wat ek kon doen vir my postpartum journey. Dis 'n vreeslike uitdagende tydperk met en newborn (en nog 'n toddler). Dis baie maklik om oorweldig te voel en dis so crucial om nutritional maeltye te eet en mooi na jouself te kyk. Mens moet al die hulp vat wat mens kan kry. @dinnerbox maak dit so maklik. - Heerlike freezer meals vir my en Hempies; - Smoothie kits vir 'n gesonde snack; - Kids meals vir Gideon; - FREE gesonde soppe; EN - POEDING! ‼️⚠️ 10% AFSLAG KODE: SAFFAMAMMA10 by checkout. #saffamamma #southafricantiktok ##dinnerboxsa #postpartumrecovery
80.57K
4.88K
6.06%
0
181
572
Dancing to this BANGER until I get to 90,000 followers (or until my husband files for divorce - which ever comes first)... #southafricantiktok #mammasoptiktok #mammawildans @Hempies
78.87K
6.45K
8.18%
0
240
47
Nursery setup vir nighttime feeds vir 'n newborn. Oliver is 4 weke oud en ons begin nou met die introduction van Takingcarababies se healthy sleep habits. Dit behels: 1. 'n Basiese nag routine; 2. Safe sleep practice (in lyn met die AAP) in sy kot, in sy kamer; 3. By homself aan die slaap raak; 4. 1x 4 ure slaap stretch op 4 weke oud. #saffamamma #southafricantiktok #mammasoptiktok #newbornroutine #takingcarababies @Taking Cara Babies
77.48K
5.31K
6.86%
0
211
133
Dancing until I reach 90k followers, my arms fall off or my husband files for divorce .... @Hempies #southafricantiktok #mammasoptiktok #mammawildans #saffamamma
75.85K
5.69K
7.51%
0
211
36
Nag routine met my 5 week oue newborn... Met timestamps! #saffamamma #mammasoptiktok #southafricantiktok #newbornnightroutine Beddegoed en babygym: @CinnaSpice Nursing pillow: @bbhugme Pregnancy Pillow
72.59K
4.67K
6.43%
1
161
93
Post tietietyd burping en chats... Stimulerende geselskap hierdie! Die newborn fase kan baie alleen wees, veral as jy borsvoed. Dis net jy en baba vir die grootste gedeelte van die dag. In die isolasie kan jy jouself 'n bietjie verloor en dis moeilik vir ander om dit te verstaan as hulle nie self daardeur is nie. Dis jy wat moet sukkel as baba nie reg latch nie, dis jy wat wonder "het baba genoeg gedrink", dis jy wat 3uur die oggend winde uitvryf in 'n pikdonker huis, alleen met jou gedagtes van wat die res van die nag inhou en of jy 'n goed genoeg werk doen. Die mental load is vir my soms erger as die physical load. My brein is nooit stil nie en hardloop heeltyd 'n miljoen km 'n uur. Dis gelukkig net 'n fase, maar dis n vrek moeilike een. Jy's nie alleen nie. My "nightlight" brand saam met joune! #saffamamma #mammasoptiktok #southafricantiktok #newborn
71.76K
6.75K
9.4%
0
270
40
Part 2 of me dancing until I get to 90k followers, because here we don't take ourselves too seriously. We have a good time and a real time... We have a real good time. SLAT daai follow! Jy's soeper doeper welkom by die tombola tafel van tiktok! #southafricantiktok #mammasoptiktok #mammawildans #saffamamma
71.39K
6K
8.4%
0
249
60
Replying to @euricaburger Ai tog... Daar is genoeg ander dinge in die lewe om oor suur te wees. Moenie jou energie mors op my nie. Ek kan jou belowe daar is erger goed om oor te worry!! Geseënde dag vir jou! KOEBRAAI!! Don't let the the door hit you where the Good Lord split you! #saffamamma #southafricantiktok #karensoftiktok
67.86K
3.79K
5.58%
0
222
25
STILL PREGNANT! But seriously, jy moet soos 6 pynappels 'n dag eet vir dit om blykbaar te help... Maar mamma is desperaat. Kom, Vanneman! #saffamamma #southafricantiktok #swangerskap
63.43K
3.19K
5.02%
0
148
13
@SaffaMamma This is PART 3 of 3 of a video I recorded almost 4 years ago of my birth story with my first son. Background: We were living in Dubai and this was the height of COVID. I wanted to share this video with my community on Tiktok to try and shed some light on why I had my heart set on a natural birth with my second baby, but also to tell a very real story of an extremely traumatic birth experience. COVID had an extremely large part to play, but so did all the beautiful birth stories you exclusively see on social media. This is not meant to scare any pregnant mamma, but to show any mamma that's gone through a similarly traumatic experience that you are not alone. Thank you for watching. #saffamamma #swangerskap #southafricantiktok #birthstory
63.16K
2.72K
4.31%
0
163
12
Please join our TikTok Inspiration Facebook group
We'll share the latest creative videos and you can discuss any questions you have with everyone!
TiktokSpy from IXSPY
Digital tools for influencers, agencies, advertisers and brands.
Independent third-party company,Not the TikTok official website.
Copyright@2021 ixspy.com. All Rights Reserved